LASLAPPIE

Verjaardae
Desember

9
Johanei
22
(Ouma Heila)


Liewe Familie

Sjoe, ek is laat!   Jammer!  Dit was een van die mees chaotiese weke in ons lewens.  
Skoolhoof gaan weg.  Skool hou 1000 afskeidfunksies.  Hanlie volunteer om met al 1000 te help!  Hanlie volunteer dat Neels ook sal help!!
Klink dit bekend?
In elk geval.  Hier is ons LAPPIE!
Ons het nagte om gewerk aan ons eie WEBBLAD!
Dit is harde werk met gekompliseerde rekenaarterme en bewegings maar ons het n begin-poging op die net en wil graag h dat julle dit moet gaan besoek.
Ons LASLAPPIE nuus is daarin onder die link - NUUS.
Geniet dit!

Ons gesels volgende week weer!
Liefde
Hanlie

Ns.  Click net op www.borstlap.co.za bo aan LASLAPPIE
www.borstlap.co.za
Uitgawe 9
1 Desember 2006

Die LASLAPPIE gaan bietjie met vakansie so ons gaan nie families  se nuus hanteer nie.  Net algemene nuus

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

[hoofblad]   [gasteboek]    [kontak ons]   [Laslappie]    [Borstlap stamboom]

 

This page is created and maintain by Neels Borstlap


2009/04/08