Sjoe, wat n opwindende naweek wat agter die rug l!  
Buiten die Springbokke se ongelooflike sege in die Wreldbeker 2007 in Frankryk, het ons gesin en n paar familielede n ekstra bonus gehad om te vier!  
Die Wreldbeker-finaal kon nie op n beter tyd plaasgevind het nie. 
 Soos meeste van die Laslappie-lesers seker weet, het my moeder Santie, verlede week Donderdag die 18de Oktober haar 50ste verjaarsdag gevier.  Sy mag        miskien nou n halwe eeu jonk wees, maar ek glo dit is n mylpaal en die wonderlikste geskenk van die Here dat sy al so lank vir ons gespaar is.  Sy is ook nogsteeds n toonbeeld van grasie en word net mooier soos die jare aanstap.  As mens na haar kyk is dit onmoontlik om te glo dat sy nou 50 is.  Sy lyk beslis nie n dag ouer as 30 nie!  En in haar eie woorde het sy vertel:  Ek voel nogsteeds 21!   
Ek wil net vir haar spesiaal gelukwens met haar verjaarsdag en dankie se dat sy my elke dag inspireer om my beste te doen.  Ek kon nie vir n beter moeder gevra het nie en s uit my binneste dankie vir haar onvoorwaardelike liefde en omgee.  Mamma is n ma DUISEND en ek het mams bitter LIEF!!!

Ek moet dan ook vir die Springbokke baie geluk s! 
Sjoe, hoe ongelooflik voel dit om weer die Wereldbeker-kampioene te wees!  
Ek het sommer van die begin af      geweet hierdie jaar het ons n span wat die trofee vir die 2de keer sou huistoe bring. 
Ek was uit my vel uit van spanning en toe die eindfluitjie blaas het ek so n        nostalgiese gevoel en herinnering gekry van 1995 se oorwinning!  
Geluk Bokke, julle maak ons trots!

Sun Borstlap aan die woord . . .

 

 

LASLAPPIE
Uitgawe 36
29 Oktober 2007

November Verjaardae

3
Marietjie Bester

4
Heila van Niekerk
Lis-Marie Deetlefs

7
Cherise Roodt

19
Renche Rodriques
Bessie Cooks

24
Lohan Borstlap

26
Tannie Sannie Greyling

27
Susan Cooks

GO BOKKE!!!
Liewe familie en vriende

Die Bokke het gewen en
oral om ons is alles net groen en goud!

Dit was n fees van n      geleentheid op sovele plekke.

Dankie vir julle almal se   bydraes.  Ek plaas dit graag.

Aan almal wat verjaar het en nog moet    verjaar tot en met die volgende uitgawe, n hartlike geluk!  Mag God julle ryklik seen. Illge Cooks, Marietjie Bester, Heila van Nieker, Lis Marie Deetlefs, Cherise Roodt, hoop julle geniet julle dag sommer baie.


Geniet die LASLAPPIE.  

Liefdegroete

Hanlie


Ons kan darem ook nie     vergeet om te noem dat die CHEETAHS dit WEER gedoen het nie!  GO CHEETAHS!!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Die gebeurtenis wat nou eintlik die afgelope naweek so spesiaal gemaak het was my pa, Johannes, se surprise-party vir my ma.  Hy het n hele affre in die geheim vir haar gerel.  
Hy het soms gesukkel om sy pose te hou en aan allerhande verskonings te dink, maar hy het dit geslaag met vlieende vaandels!  
Die partytjie is gehou in Oos-Londen.   Dit het alles so mooi uitgewerk, want my niggie Sanet en haar man het ook verlede week verjaar.  Hulle bly al geruime tyd in Beacon Bay net buitekant Oos-Londen.  Die gevolg was dan dat haar ma, my ma se sussie Henda en haar man Ron ook in elk geval daar was.  
My ma se ander sussie Marie en Ouma Sannie het afgery om saam te kom feesvier. Tannie Marion en Oom Johanse teenwoordigheid het natuurlik die kersie op die koek gesit. Ek en Wicus het Sater-dagoggend afgevlieg en my pa en Oom Johan het ons op die lughawe kom haal.  
Hoe alles in plek geval het is dat my pa my ma Donderdag verras het toe hulle afgevlieg het Kaap toe vir haar verjaarsdag.  Sy het van die begin af geweet hulle tweetjies gaan Kaap toe, maar Saterdag-oggend toe hulle blykbaar sou terugvlieg Johannesburg toe het my pa haar ingelig dat hulle Oos-Londen sou omvlieg omdat hy sommer n draai by die takke wou maak.  
Sy het geweet Tannie Henda en Oom Ron is daar en het die oggend nog vir my pa ges dit sou darem lekker gewees het as Ouma ook daar kon wees.  
Wat n verrassing vir haar toe sy later sien Tannie Marie en Ouma is wel daar.     Almal was toe by Sanet en Fanie se huis en my pa en Oom Johan het my en Wicus opgelaai by die lughawe.  Toe ons inry by die hek het ek my arm by die venster uitgesteek en gewaai.  My ma het by die venster gesit en toe sy ons sien was sy histeries!!  Sy het gehuil en gelag deurmekaar.  Dit was regtig n wonderlike oomblik en so ekstra spesiaal   omdat sy nie so iets verwag het nie.  
Die aand het ons almal heerlik gebraai by Sanet-hulle en al te lekker rugby gekyk.  Ek en   Tannie Marion het gekyk wie kan die hardste skree!!  Almal van ons was in vervoering toe die Bokke wen!!  Ek en my ouers het Sondagaand teruggevlieg Johannesburg toe en Wicus het nog aangebly omdat hy die week na al die takke in die Oos-Kaap toe moes gaan.  
So, defnitief n naweek vol opwinding en feesvieringe!!
Baie liefde
Sune  
Sun Borstlap aan die woord . . .

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sun Borstlap se rugby-fotos . . .

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 



Hi Hanlie
Hoe gaan dit met jul daar in Suid-Afrika, hier in Australie (Esperance) gaan dit goed, veral noudat die Bokke gewen het!
Ek wil net vir jou vertel my Ouers kuier nou vir 2 mnde hier by ons, en hulle geniet dit vreeslik.  
Hulle het ook die Wreld Beker Rugby hier by ons gekyk, dit was vreeslike tye maar ons het dit gekyk gekry.   Die Springbokke se oorwinning het ons op      Maandag 3uur die oggend gekyk en het almal kierts regop gesit tot op die laaste minuut van die oorwinning.  
 Hanlie ek het nou nie vir jou 'n foto van die Wereld Beker rugby nie maar ek stuur vir jou 'n foto van my Boetie in SA se 2 seuntjies Carel en Jacques Oosthuizen.  Jacques speel Bulletjie rugby vir die onder 9's en hulle het hier 'n konsert van Bok van Blerk bygewoon en uit volle bors die Stem gesing.
Hoop dit sal jou kan help.  Ek stuur sommer nog 'n foto van my Ouers wat kuier in Ausieland. 
 Groete vir almal, Anneleen












Anneleen Viviers  aan die woord . . .

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 



Ek en Vince het nogal n vol dag gehad Saterdag 20 Oktober 2007. 
Dit was ons werkskersboom vir die kinders by die Willem   Prinsloo Landbou Museum. Ons het met n stoom trein van Pta na Rayton gery en vandaar met busse tot by die museum. 
Daar het die gidse ons alles op die plaas gewys van stok ou trekkers en osse waens tot hoe om vetkerse te maak. Die manne en kinders het kleilat gegooi en Vincent was nogal n natural. Later het die grootmense mampoer geproe  JIG!!!  en toe het almal het lekker boerekos geet. 
Vader Kersfees het vir al 150 kinders n persent gebring en dit was nogal n         opgewondenheid vir groot en klein! Tussen deur is gesiggies geverf en groot en klein wou n landsvlag h, want die bok koors het hoog geloop!
Ek moes die aand na n funksie gaan by die Voortrekker Monument en sowaar ek dink dis die beste plek gewees om die game te kyk. 
Dit was die eind-jaar funksie van een van my verskaffers met die heerlikste buffet ete, Pieter Smit het vir ons gesing en TOE het al 300 mense reggeskuif voor n big screen. 
Mense dit was hoendervleis lekker om Nkosi en Die Stem saam met al daai mense by die Voortrekker Monument te sing  dit was soos Gelofte Dag van ouds! 
Ons het geskree en hande geklap en die ref geskel asof ons daar langs die veld in Parys was.  Kyk en toe die bokke darem wen  toe word daar GEPARTY  en het Pieter vir ons geroer soos net hy kan, ons het tot ge-Zorba tot een uur in die       oggend! Ag julle dit was darem vir jou lekker, ek het lanklaas so baie rugby gekyk soos die jaar  lekker lekker!!
Elschen Francis aan die woord . . .

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 In Somerset Wes by Neels en Hanlie se huis is daar GROOT rugby-gekyk.  Ons het so om en by 30 vrinne genooi om dit saam met ons te geniet.
Ons het afgeskop met GROEN STEERS     BURGERS!  Lohan het vir ons n skaap op die spit gebraai en ons het almal so van 4uur se kant af al heerlik saam begin kuier.    Almal was natuurlik in groen geklee en die gees was ONGELOOFLIK!
Die kinders het geswem, en die manne het geskrum!  Neels se rug natuurlik in sy tjops daarna!  Toe die rugby begin en ons almal n plekkie voor die TV-kry kon mens die spanning aanvoel.  

Iets wat ek vir ALTYD en ALTYD sal onthou was toe almal, groot en klein uit volle bors die volkslied saamsing.  Dit was hoendervleis mooi. 
Meeste van julle weet nou al hoe word daar rugby gekyk as Neels by is, so ek hoef nie verder daaroor uit te wy nie.  Groot geraas, baie gelag, en die wonderlikste van alles, ONS BOKKE HET GEWEN!!!!
Na die game het die partytjie voortegaan tot in die oggend-ure.  Die jongklomp het gedans en ons oueres het nabetragting gehou van die game!

Wat n voorreg om n Suid-Afrikaner te wees!
Neels en Hanlie aan die woord . . .

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Neels en Hanlie se rugby-fotos . . .
Crouch, touch, pause, ENGAGE!
Ons vir jou SUID-AFRIKA
BOKKE, BOKKE, BOKKE!!!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ander fotos . . .
Tannie Maja en  haar 
kleindogter Wilmarie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
Hierdie stukkie het Petrus al LAAAAANK terug aan my gestuur.  Dit het weggeraak, en is toe weer gekry.  Dit is egter heel van pas aangesien ons net rugby praat in hierdie LASLAPPIE.
Dankie Bouts en jammer dis so laat. . . .



Hiermee n aanhangsel uit Klaagliedere van die B-Span. Gebasseer op die waarheid.

Ek sien al heel jaar uit na 7 Julie. Hoekom? Want dan speel die Bokke op Telstra Stadium in Sydney. Ek het verlede jaar gaan kyk en omdat ons nog nie baie lank hier was nie het ek net een ou geken wat saam wou gaan  Andy Pix  n Ex POM, ex Kanadees, ex. Yank wat ook vir tien jaar in die Witbank myne gewerk het en beter Fanigalo praat as Afrikaans. Nou ja, hierdie jaar is Andy weer saam, maar ek het nog 15 ander ook saamgesleep  Almal natuurlik agter die regte span. Ons vriende het vertel dat hulle vir my en Celeste net voor afskop op die TV gesien het, maar lyk my Suid Afrika het nie daardie beeld gehad nie.

Voor die wedstryd het ons saam met vriende by The Meat and Wine Co in die hawe gaan eet, n Suid Afrikaanse resturant. Pap en boerewors vir voorgereg - $15; 100g Biltong vir nagereg - $12; Twee bottels Beyerskloof Pinotage - $66; Samesein met mede De La Reygenote voor die groot slag  Priceless!!! 
Voor die Tesltra Staduim by Sydney Olympic Park. By hierdie Wallabies Official Merchandise winkelkie het ek n SPRINGBOK hoed en mus gekoop.

Bouts in Utopia!









Petrus Botes aan die woord . . .
Die groot voorbereiding. Ek en Celeste besig met ons banner.
Liesl en Zane wou ook help
Die Botesse en die Lubbes by Meat Co.
Voor die Tesltra Stadum

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Ek sien al heel jaar 
Gee vir my n Bo-o-o-k!!
Baie lekker om die manne so naby aan ons te gesien het. Net jammer ek het nie hulle name geken nie  nog nooit van gehoor nie  ek jok, ek hat al van Bobbie gehoor, een of ander tyd voorheen n Bok gewees!  Julle het seker gewonder wat het op my banner gestaan. Wel hier is dit  Met die prys uitdeling na die tyd het Bobbie ges: Thank you to my team  you did well, for a B-Team. Ek het niks daarmee te doen gehad nie!

Na die tyd  Ons koppe sal nie hang nie  Ons bly mos nou in Australie, so ons span het mos gewen. Ha, ha!!





Trein ry, 11-uur in die aand. Die volgende dag het dit gevoel of die trein ons getrap het, maar dit was lekkerrrrr!!! 
En kyk net die mooi meisie met die groen springbok vlag.




Petrus Botes aan die woord . . .

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
























 Hopelik is daar nou n paar van ons lesers wat so spyt is dat hulle nie hul fotos ingestuur het nie.  Dit is nou jou kans.  Stuur dit in vir die volgende LASLAPPIE!  Ek hoop nie so min van ons het die BOKKE en die CHEETAHS ondersteun nie.!

Ek wag geduldig.
Tot n volgende keer . . .
Ander fotos . . .
GO CHEETAHS!!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

[hoofblad]   [gasteboek]    [kontak ons]   [Laslappie]    [Borstlap stamboom]

 

This page is created and maintain by Neels Borstlap


2009/04/08