Borstlap Nuus
Borstlap en Borstlap verwante nuus. . .
Naamlose nuusblad . . . (ons soek nog. . .)
Derde uitgawe

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sjoe, ja nee, dit was ‘n naelbyt stryd.  Die Cheetahs en Bulle het ons laat bloed sweet!  Daar is verskillende opinies oor die deel van die beker maar sal ek wat niks van rugby weet maar vir julle sê albei spanne het darem vrek goed gespeel!!  Neels se stem is na 4 dae nogsteeds soek. . .  dit  sê natuurlik alles.  Ons het bietjie daaroor gefilosofeer ook. Eintlik is die Cheetahs beter af as die Bulle want ons het reeds die beker gehad, dus het ons niks verloor nie. . .ek weet nie dis Neels se storie daai. . . Julle moet hom maar daaroor aanvat. . .  Groete Hanlie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Suné is tans besig met ‘n produksie “Siener in die Suburbs”   Sy het vir ons ‘n paar foto’s gestuur. Geniet hierdie 1 saam met haar.  Sterkte Suné, ons kan sien jy werk baie hard!!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

[hoofblad]   [gasteboek]    [kontak ons]   [Laslappie]    [Borstlap stamboom]

 

This page is created and maintain by Neels Borstlap


2009/04/08