LASLAPPIE
Uitgawe  22
27 Maart 2007
Waar is die Laslappie?
Liewe Familie en Vriende

Ek weet, ek weet, hierdie  vakansie van die Laslappie raak nou lank.

Daar is egter n paar klein krisisse by die Borstlappe in Somerset-Wes en ons moet dit net gou uitsorteer.  Dit neem   ongelukkig tyd in beslag en ek kom net nie by die rekenaar uit nie.
Wees egter op die uitkyk!  Die volgende LASLAPPIE sal dus op Vrydag 4 Mei 2007 weer in jou e-pos val.

Stuur asseblief intussen vir my nuus van die April-vakansie of die Paasnaweek en lekker fotos.  Dan maak ons die volgende uitgawe n terugblik op die vakansie.

Dankie vir almal se liefde en belangstelling.  Ek is bly om te sien julle mis die LASLAPPIE.

Groetnis tot 4 Mei!
Liefde
Hanlie
APRIL VERJAARDAE
28
Oom Louis Roodt

MEI 
VERJAARDAE
2
Jeanette Botha
7
Mari Borstlap
0825571583
8
Cornelia Basson
14
Nadya
22
Annetjie Grobbelaar
28
C.J. Borstlap
0784122262
29
Marli Grobbelaar

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

[hoofblad]   [gasteboek]    [kontak ons]   [Laslappie]    [Borstlap stamboom]

 

This page is created and maintain by Neels Borstlap


2009/04/08