Borstlappe en Borstlap-verwante
FAMILIE NUUS
			Nuus 
Tweede uitgawe
12 Oktober 2006

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   ONTHOU - SANTIE VERJAAR 18de
Heila laat weet dat die foto geneem is op klein Nicolaas se eerste skooldag.  Is hy dan nie te pragtig nie?  Hulle 3 gaan bietjie Namibië toe om te gaan duine ry en 4x4!  Ons wag vir foto’s.  Hoop julle geniet dit!!!

   ONTHOU - SANTIE VERJAAR 18de

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Soos op hierdie foto wat uhm. Elschen gestuur het is dit duidelik dat ons liewe familie Saterdag duidelik verdeel is!  Ons sal maar na die wedstryd weer berig oor hierdie sensitiewe saak. . .  (Foto - teen my sin geplaas)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Elschen se sus Marihen se dogter Maryke het matriekafskeid gehou en hulle deel graag die foto van haar by haar ma en pa met ons.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

[hoofblad]   [gasteboek]    [kontak ons]   [Laslappie]    [Borstlap stamboom]

 

This page is created and maintain by Neels Borstlap


2009/04/08